GESLOTE

Grens Veterane

Tuis   l   Wie is Ons   l   Geskiedenis   l   Lede   l   Swartlys   l   Kontak Ons

Wie is Ons

 

 

Ons is 'n groep oud soldate wat saam grensdiens gedoen het in SWA en Angola oor die tydperk 1973 tot 1980.

 

Ons is 'n geslote groep en hier is geen inligting van enige van ons lede op hierdie webwerf nie. Hier is ook geen inligting oor enige operasies waarby enigeen van ons betrokke was nie. Indien jy op soek is na derglike inligting, is jy op die verkeerde plek.

 

Jy kan slegs lid word van hierdie groep as jy deur 'n bestaande lid voorgestel word. Toelating tot die groep is beperk. Geen uitsondering sal gemaak word nie.